
lirik lagu karen zoid - vir jou
vra my wysheid
ek verwys jou
ignoreer my
ek upstage jou
my meningspyling onderskei jou
jy speel saam want ek verlei jou
ek wil vertaal in waterverf dimensies
ek wil verdwaal en nooit weer hoef te wens nie
as ek naby is aan jou
as ek naby is aan jou
deur die skare soek ek net na jou
jaar na jaar, jy’s al wat ek onthou
al die kitare speel weer net vir jou
serenade, sang en dans vir jou
ek gaan nooit verloor nie
ek gaan nooit wen nie
jou ten volle verstaan
of ken nie
maar ek is useless sonder jou
ek is useless sonder jou
ek lewe klein en uncomplicated
die een fout is so underrated
as ek naby is aan jou
as ek naby is aan jou
in n kroeg of in n kerk
as ons slaap of as ons werk
ons is swak maar ons is sterk
ons is vry maar in geveg
sonder liefde het ons niks
sonder liefde is daar niks
sonder liefde is ek niks
sonder liefde
deur die skare soek ek net na jou
jaar na jaar, jy’s al wat ek onthou
al die kitare speel weer net vir jou
n serenade, sang en dans vir jou
ooh ooh ooh
net vir jou
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu аврора-80 - последний танец
- lirik lagu 소나무 - friday night
- lirik lagu andreas vollenweider - cor do amor
- lirik lagu milo - paging mr. bill nunn
- lirik lagu aldy maldini - biar aku yang pergi
- lirik lagu sean slick - life
- lirik lagu 박원 - miracle
- lirik lagu w2s - the end of ksi's brother
- lirik lagu karmann ghia - doña diabla
- lirik lagu chris md - sidemen beef - let’s be havin’ you (diss track)