
lirik lagu karen zoid - maak dit of breek dit
[chorus]
maak dit, maak dit of breek dit
dra dit, dra dit of sleep dit
raak dit, raak dit nou beter
vra dit, vra dit of weet dit
[verse 1]
nog ‘n siel is verkoop aan die man wat altyd lag
verbrand die koerant laat my sien
en ek luister na ‘n man wat maak asof hy sing
(baie dankie, ons geniet jou)
[chorus]
maak dit, maak dit of breek dit
dra dit, dra dit of sleep dit
raak dit, raak dit nou beter
vra dit, vra dit of weet dit
[verse 2]
die geklak van ‘n hak op ‘n gladde marmer vloer
in die gemeenskap van sjampanje en parfuum
al die geld en geweld perfek gekamofleer
dis waar die ryk die arm man beheer
hy’s in beheer x 10
[chorus]
maak dit, maak dit of breek dit
dra dit, dra dit of sleep dit
raak dit, raak dit nou beter
vra dit, vra dit of weet dit
maak dit, maak dit of breek dit
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu iiidimensionalkid - cannibalism
- lirik lagu los ángeles azules - 20 rosas (de plaza en plaz [intro: fredo] get you aloa)
- lirik lagu lil he77 - broken hearted by lil he 77 unreleased song
- lirik lagu zachy1k - closer than close
- lirik lagu изипизи (izipizi74) - milky way
- lirik lagu 371 netzwerktechnikbande - weihnachtstechnik
- lirik lagu מאור כהן - boker tov amir - בוקר טוב אמיר - maor cohen
- lirik lagu oldsoulma - the sun, the sun, the sun
- lirik lagu markul - zloi part (intro)
- lirik lagu bad//dreems - northern