lirik lagu juanita du plessis - stem in die stilte
[vers 1]
die horison het oop gevou voor my, oor my
die somer wind het jou in gedra en neer gesit reg voor my
my stofpad kry die groenighied by jou, oor jou
die suiderkruis in jou hart wys my die plek wat ek onthou
[koor]
jys die stem in die stilte wat agter bly
na al die storms en die reën om my
jy hou die plek waar my hart wil rus
net jy weet wie ek werklik is
die stem in die stilte wat agter bly
na al die nag se geraas om my
[vers 2]
‘n oase in die droë woestyn is jy vir my
in die holte van jou arms is waar my hart weer water kry
hierdie swerwer het ‘n huis gekry in jou langs jou
my voete ken die spore na, jy wat my regop hou
[koor]
jys die stem in die stilte wat agter bly
na al die storms en die reën om my
jy hou die plek waar my hart wil rus
net jy weet wie ek werklik is
die stem in die stilte wat agter bly
na al die nag se geraas om my
[vers 3]
daar waar my hart weer sy ritme kry
jys die krag wat hier in my bly
daar waar my siel weer sy rus plek kry
daar lê jou spore hier binne my
[koor]
jys die stem in die stilte wat agter bly
na al die storms en die reën om my
jy hou die plek waar my hart wil rus
net jy weet wie ek werklik is
die stem in die stilte wat agter bly
na al die nag se geraas om my
die stem in die stilte wat agter bly
na al die nag se geraas om my
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu mura (por) - ansiedade
- lirik lagu hidro - with me
- lirik lagu still caravan - mend your broken heart
- lirik lagu zebra katz - zad drumz
- lirik lagu pond - edge of the world
- lirik lagu grasscut - the tin man
- lirik lagu luvmatt - fish ass!
- lirik lagu jryder - celebrate
- lirik lagu original broadway cast of little shop of horrors - feed me (git it!)
- lirik lagu gordon jr. - amazing