lirik lagu juanita du plessis - om jou pinkie
dis ‘n aanhou stryd om jou te keer want jy kry dit altyd reg
soms d~nk ek jy voel ‘n veer want jou stories raak te erg
nes ek d~nk dis onder beheer begin jy my verlei
smeer maar die heuning om my mond en dan het jy my
want jy draai my om jou pinkie draai
ek kannie meer d~nk nie, jy
dis net jy wat my so
om en om en om jou pinkie draai
diep in my gedagtes
swaai my hart tot hy oop is
jy dis net jy wat my so
om en om en om jou pinkie draai
jou woorde trek my stadig in en jy weet my hart raak sag
die aansit hartseer in jou oë dit laat my eintlik lag
maar nes ek d~nk dis onder beheer begin jy my verlei
smeer maar die heuning om my mond en dan het jy my
want jy draai my om jou pinkie draai
ek kannie meer d~nk nie, jy
dis net jy wat my so
om en om en om jou pinkie draai
diep in my gedagtes
swaai my hart tot hy oop is
jy dis net jy wat my so
om en om en om jou pinkie draai
draai
my om jou pinkie
draai (draai my om jou pinkie)
draai
my om jou pinkie
draai
draai my om jou pinkie draai
ek kannie meer d~nk nie, jy
dis net jy wat my so
om en om en om jou pinkie draai
diep in my gedagtes
swaai my hart tot hy oop is
jy dis net jy wat my so
om en om en om jou pinkie draai
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu cevladé - el vaso
- lirik lagu paranoidkid? - одержимость (obsession) [bonus track]
- lirik lagu chang kiha (장기하) - 부럽지가 않어 (envy none)
- lirik lagu king croko - 8bits rate
- lirik lagu siw malmkvist - primaballerina
- lirik lagu r1chie - liabilitie$
- lirik lagu the korea - астродилер (astrodealer)
- lirik lagu lalllek - посмотри в мои глаза
- lirik lagu revvnecc - bonustrack - daily routine
- lirik lagu orly arcieri - bebiendo cerveza