lirik lagu juanita du plessis - ek en jy
dis jou oë
jou oë wat dit aan my doen
dis jou mond wat ek heeldag net wil soen
maar die glimlag
wat jy elke keer gee
wat my van my voete afvee
dis dit wat in my gedagtes bly
ohh
ek glo in al die woorde wat jy sê
as ek jou net vanaand by my kon hê
maar jy staan in jou eie rigting
en van my weet jy tog so min
as ek, as ek net vir jou kon sê
jy’s ‘n deel van my en ek sal vir altyd wag
ek staan hier en huil
en jy’s die een wat lag
sê my hoe jy oor my voel
en of jy werklik als bedoel
ek en jy is al wat bly hier in my hart
ohh ek en jy
net vir jou sal ek elke ster gaan haal
en met alles wat ek hеt die prys betaal
maar is dit werd om hiеr te wag
want ek staan hier elke dag en nag
om net, om net dit vir jou te sê
jy’s ‘n deel van my en ek sal vir altyd wag
ek staan hier en huil
en jy’s die een wat lag
sê my hoe jy oor my voel
en of jy werklik als bedoel
ek en jy is al wat bly hier in my hart
jy’s ‘n deel van my en ek sal vir altyd wag
ek staan hier en huil
en jy’s die een wat lag
sê my hoe jy oor my voel
en of jy werklik als bedoel
ek en jy is al wat bly hier in my hart
ohh ek en jy
ek en jy
ek en jy
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu gv honcho - keep going
- lirik lagu me nd adam - cold as hell ('tis the season)
- lirik lagu chu di - не хочу гулять (i don't want to walk)
- lirik lagu guchi - scatter my head
- lirik lagu ali zafar - pehli si muhabbat
- lirik lagu maar - теория большого взрыва (the big bang theory)
- lirik lagu pichasiu - kosmita
- lirik lagu tonystyle, elvin ray - trap duo
- lirik lagu 22-pistepirkko - quicksand
- lirik lagu pmp [italy] - 5 years