lirik lagu juanita du plessis - daar
jy hoor my nie as ek fluister
jy kry my nie ons paaie duister
my hart was nog altyd ‘n kluis vol geheime in die nag
wat niemand hoor nie
lê my siel verskuil agter bome
of tussen lyne van leë akoorde
jy soek my dalk op ‘n plek waar ek nooit sal wees nie
maar as jy net luister
as jou hart net luister
in die sout van my trane van seerkry wat rol oor my w~nge
sal jy my kry
in die holte wat leeglê daar tussen jou arms
daar sal jy my kry
in die woorde wat my sal aanvaar net soos ek is
daar sal jy my kry
in die stilte wat hang om ons wat alles vertеl oor ons
daar sal jy my kry
daar sal jy my kry
ek sê soms wat ek nie bedoеl nie
jy verstaan my nie ek weet nie hoekom nie
jou antwoord lê ontblood voor jou oë sonder woorde
maar jy soek my nie
jy soek nie genoeg nie
in die sout van my trane van seerkry wat rol oor my w~nge
sal jy my kry
in die holte wat leeglê daar tussen jou arms
daar sal jy my kry
in die woorde wat my sal aanvaar net soos ek is
daar sal jy my kry
in die stilte wat hang om ons wat alles vertel oor ons
daar sal jy my kry
daar sal jy my kry
jy d~nk jy ken my d~nk jy’s naby
maar tog is jy vêr van my
kyk net verby my oë na dit wat dieper lê
in die sout van my trane van seerkry wat rol oor my w~nge
sal jy my kry
in die holte wat leeglê daar tussen jou arms
daar sal jy my kry
in die woorde wat my sal aanvaar net soos ek is
daar sal jy my kry
in die stilte wat hang om ons wat alles vertel oor ons
daar sal jy my kry
daar sal jy my kry
ek weet dis jy
wat my sal kry
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu yanekto - курево и aлко (smoke and alcohol)
- lirik lagu mip lee - no limits
- lirik lagu vngxl*noir - kmu
- lirik lagu charger - devastator
- lirik lagu gladys knight & the pips - everyday i'll love you more than yesterday
- lirik lagu too much (rus) - не больно (doesn't hurt)
- lirik lagu teffq - проспекты (prospectuses)
- lirik lagu tv·2 - i baronessens seng
- lirik lagu you nervous? - song to make you happy
- lirik lagu mora - lejos de ti