lirik lagu juanita du plessis - bring jou hart
ken jy die pad na ‘n plek wat ‘n merk in jou hart los
ken jy die spore van saam wees deur die droã« karoo
waar elke oomblik tussen ons geanker bly
waar al my wense l㪠en wag om jou te kry
o, bring,
bring jou mooiste drome
bring jou self, jou liefdes woorde
jou huis is waar jou hart is in die klein karoo
gooi jou stem oor al die vlaktes
graveer my name in jou gedagtes
bring jou hart bring jou lewe na die klein karoo.
soek jy ‘n skuilplek waar die vrees in jou laat bedaar
soek jy ‘n l㪠plek wat jou warm hou in die nag
oor berg en dalle loop ek vir jou as jy verdwaal
op die horison se lyn kom ek jou haal.
o, bring,
bring jou mooiste drome
bring jou self, jou liefdes woorde
jou huis is waar jou hart is in die klein karoo
gooi jou stem oor al die vlaktes
graveer my name in jou gedagtes
bring jou hart bring jou lewe na die klein karoo.
bring, bring jou mooiste drome
bring jou self, jou liefdes woorde
jou huis is waar die hart is in die klein karoo
gooi jou stem oor al die vlaktes
graveer my name in jou gedagtes
bring jou hart bring jou lewe na die klein karoo.
bring jou hart bring jou lewe na die klein karoo.
bring jou hart bring jou lewe na die klein karoo.
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu convictions - voices
- lirik lagu lil baby - southside
- lirik lagu sza - prom
- lirik lagu twoclok - bug do milênio
- lirik lagu kanye west - ye vs the people
- lirik lagu christian fitness - nobody exists on purpose
- lirik lagu charles trenet - coeur de palmier (feat. albert lasry)
- lirik lagu willie revillame - matapos man ang kailanman
- lirik lagu clinton fearon - no justice
- lirik lagu rc & yami - maldición