lirik lagu juanita du plessis - bly by my
bly by my
ek vra jou, bly by my
daar’s ‘n honger in my wat net jy kan stil
daar’s ‘n holte in my, wat net jy kan vul
hoekom vra jy nog as jy die antwoord weet
my vrede lê in jou
dis hoekom ek jou hier wil hou
ek vra jou, bly by my
ek vra jou, bly by my
al is dit net vanaand
bly by my
kom druk jou hart teen my
ek soek jou langs my sy
bly net nog ‘n aand
ek vra jou bly by my
in die sagte sand, waar die branders breek
daar trek my hand, die lyne van jou naam
wat die hart van vol is, loop die mond van oor
dit wat ons voel is reg
net soos die mis op tafelberg
ek vra jou, bly by my
ek vra jou, bly by my
al is dit net vanaand
bly by my
kom druk jou hart teen my
ek soek jou langs my sy
bly net nog ‘n aand
ek vra jou bly by my
laat jou voete in my skadu’s rus
laat, ek jou warm hou
vang die oomblik vas, al is dit net vir nou
ek vra jou, bly by my
ek vra jou, bly by my
al is dit net vanaand
bly by my
kom druk jou hart teen my
jy weet jy hoort langs my
bly net nog ‘n aand
ek vra jou bly by my
bly net nog ‘n vanaand
bly by my
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu lilac roadkill - resin
- lirik lagu black pegasus - hamborghini
- lirik lagu frstantumbra - épouvantail
- lirik lagu hala nomore - trap door (412)
- lirik lagu atalia - monsters in the shadows
- lirik lagu dxary - nlove (remix)
- lirik lagu fhe - crucifix of light
- lirik lagu the flood (tx) - you'll shine.
- lirik lagu jeremy elliot - all in my head
- lirik lagu nick nery - sunshine