lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu joshua na die reën – wandel

Loading...

oral waar ons deesdae gaan
die dinge wat ons twee oor wonder
strek my wyd ‘n wye oseaan

en soms trek die wind my
onthou net ons het nodig om
om ons vrae te vra

hardloop teen die spoed van lig
staan dan vir ‘n oomblik stil waar
bome teen die hang van hoë berge sing
dis die uitsig
ons albei het dit nodig om
om daar stil te raak

ek skep jou uit ‘n waterstroom
drink jou soos die kleur oranje
reflekteer die skemer in jou hande
en ek staan verwonderd
die onbekende kleur my in
al besit ek niks sowaar

bly staan by my
bly staan by my
bly staan by my
bly staan by my

en ohhh
as ons alles dan weet
waarom sal ons dan wees?

daarom roep die vreemde my
ek wil alles van jou weet
ek wil alles van jou weet


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...