![lirik.web.id](https://lirik.web.id/tema/logo.png)
lirik lagu jay - soms sien jy my
[vers 1]
as jy kon hoor wat ek wil sê
as jy kon glo hoe ek oor hou voel
sou jy jou twyfel in my dalk kon verloor
maar nou bly daar net trane oor
ek wens ek kon nou by jou wees
ek wens ek kon jou net weer vashou
en al is jy so ver weg voel dit nou
asof ek naby is aan jou
[koor]
want soms sien jy my
as ‘n droom wat nooit einde kry
maar soms sien jy my
as die een wat deur jou hart sny
en soms sien jy my
as die een by wie jy liefde kry
ek wens jy kon bly
want jy’s steeds ‘n deel van my
[vers 2]
sal jy dit dalk eendag verstaan
die liefde wat ek vir jou dra
of sou jy my net weereens kom veraai
en al die skuld op my kom laai
ek weet jou hart is nou nog rou
van al die seer wat jy aan vashou
maar ek sal nooit jou keuse kan verstaan
dat jy dan sondеr my wil gaan
[koor]
want soms sien jy my
as ‘n droom wat nooit einde kry
maar soms siеn jy my
as die een wat deur jou hart sny
en soms sien jy my
as die een by wie jy liefde kry
ek wens jy kon bly
want jy’s steeds ‘n deel van my
[brug]
[?]
of d~nk jy nog aan my
sal ek ooit van jou hoor
of is daar dan niks meer oor
[slot]
want soms sien jy my
as ‘n droom wat nooit einde kry
maar soms sien jy my
as die een wat deur jou hart sny
en soms sien jy my
as die een by wie jy liefde kry
ek wens jy kon bly
want jy’s steeds ‘n deel van my
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu nat stuckey - don't you believe her
- lirik lagu haram (babymonster) - pick up your feelings
- lirik lagu 李幸倪 (gin lee) - 單戀這件小事 (trivial matters of us)
- lirik lagu amethyst (drag queen) - don't need your love
- lirik lagu luckypunch - willkommen im club
- lirik lagu the national - mistaken for strangers (live in brussels)
- lirik lagu igkmt - balls ina door iv
- lirik lagu alex22 - destino
- lirik lagu vintastic - gezellige tune
- lirik lagu flexing mac - way too offensive