lirik lagu jakkie louw - hy bel jou net as hy dronk is
hy bel jou net as hy dronk is
hy se hy is lief vir jou
hy se hy is mal oor jou
brandewyn en coke
hy bel jou net as hy dronk is
hy se hy d~nk aan jou
hy se hy is mal oor jou
maar net as hy dronk is
ek sien haar staan alleen in die reen
op hatfield square, dit was so quart voor een
haar oë was nat gehuil, verkeerde besluite geneem
en kyk hier bel hy, weer en weer
hy bel jou net as hy dronk is
hy se hy is lief vir jou
hy se hy is mal oor jou
brandewyn en coke
hy bel jou net as hy dronk is
hy se hy d~nk aan jou
hy se hy is mal oor jou
maar net as hy dronk is
ek vra vir haar: baby is jy okay?
sy antwoord so asof sy verby my kyk
sy se sy is jammer, verkeerde besluite geneem
ek se “dit is okay, kom staan hier by my”
ek vra vir haar “wat was toe vout?”
sy antwoord: “te min waarde liefde, te veel harde hout”
ek wens sy kon sien, hoe beautiful sy is vir my
dan sal haar selfoon, ophou lui
wat sal sy doen as hy haar vra
om haar hart weer vir hom sag te maak
sal sy hulp, en se ja, as hy se
hy bel jou net as hy dronk is
hy se hy is lief vir jou
hy se hy is mal oor jou
brandewyn en jokes
hy bel jou net as hy dronk is
hy se hy d~nk aan jou
hy se hy mis vir jou
maar net as hy dronk is
hy bel jou net as hy dronk is
hy se hy is lief vir jou
hy se hy is mal oor jou
brandewyn en coke
hy bel jou net as hy dronk is
hy se hy d~nk aan jou
hy se hy is mal oor jou
maar net as hy dronk is
hy sweër hy is verlief op jou
maar net as hy dronk is
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu alcutrast - reflection
- lirik lagu teezandos - who's got bars? [s1.e6]
- lirik lagu parlor grand - heavy moon
- lirik lagu jiovani.jemndi - lobster
- lirik lagu шибуя (shibuya_1o9) - timothee chalamet
- lirik lagu medasin & khai - did enough
- lirik lagu kwon rabbit - the come up
- lirik lagu papi goyo - mi luz, tu luz
- lirik lagu oscar lang - not fair
- lirik lagu kalapács - itt leszek