lirik lagu jak de priester - groen mamba
[vers 1]
ek sit in die donker koppie koffie in my hand
en wonder hoe de heng het ons hier beland?
‘n man en ‘n vrou en ‘n baba wat huil
hoe kan ek my twenties vir die lewe ruil?
ons bly in ‘n huis, in die bank se huis
en net soos al die ander het ons huis ook ‘n kruis
my vrou is miskultierig, dan’s sy vriendelik, dan’s sy kwaad
ek weet nie wat sy soek nie, soek sy liefde, ek soek raad
[koor]
groen mamba vir jou baba
en prozac vir jou vrou
en elke aand ‘n disprin
om die bloed lekker dun te hou
groen mamba vir jou baba
en ‘n myprodol vir jou vrou
en die h0m~paat se druppeltjies
om die trane weg te hou
groen mamba vir jou baba
en rooibos tee in die nag
en ‘n hand vol vitamienes
dit help ons deur die dag
[vers 2]
die lewe het net deesdae so normal geword
al my vriende het hierdie jaar ‘n pa geword
vakansietyd in hartenbos en chips die karavaan
orals speel die deuntjie van sewende laan
elke liewe dag is nog ‘n dag verby
tyd staan nie stil nie soos ‘n trein wat ry
die nuus maak my depressed en die baba wil nie slaap
as ons huis net eers verkoop is
dan trek ons na die kaap
[koor]
groen mamba vir jou baba
en prozac vir jou vrou
en elke aand ‘n disprin
om die bloed lekker dun te hou
groen mamba vir jou baba
en ‘n myprodol vir jou vrou
en die h0m~paat se druppeltjies
om die trane weg te hou
groen mamba vir jou baba
en rooiwyn vir jou vrou
en ‘n lekker pil as jy sestig strike
om daai spier lekker f~ks te hou
[brug]
wat sou ons gedoen het sonder kfc?
na wie sou ons gekyk het sonder dstv?
hoe sou ons oorleef het sonder ‘n klein bietjie wyn?
hoe keer mens al die worries en die hart se pyn?
hoeveel pille moet ons sluk om net ons sanity te hou?
hoeveel gatte moet ons lek om net ons jobs te hou?
hoeveel nagte moet ons op wees voor die baba deurnag slaap?
ek sê jou my pellie dis lekker in die kaap
[slot]
groen mamba vir jou baba
en prozac vir jou vrou
en elke aand ‘n disprin
om die bloed lekker dun te hou
groen mamba vir jou baba
en ‘n myprodol vir jou vrou
en die h0m~paat se druppeltjies
om die trane weg te hou
groen mamba vir jou baba
en prozac vir jou vrou
en elke aand ‘n disprin
om die bloed lekker dun te hou
groen mamba vir jou baba
en ‘n myprodol vir jou vrou
en ‘n lekker pil as jy dertig strike
om jou hare op jou kop te hou
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu saška karan - škorpijica
- lirik lagu aezakmi - flava
- lirik lagu bellwether (minneapolis) - home late
- lirik lagu erinç & nikof - yelken
- lirik lagu currents - beyond this road
- lirik lagu reigning days - friendly fire
- lirik lagu tophouse - wine or the weather
- lirik lagu jazmin bean - under his eye
- lirik lagu eevil stöö & stepa - geah!
- lirik lagu malinda - collage