lirik lagu jaison grai - sirkels
hier staan jy nou voor my
maar ek wonder of jy my lief sal kry
soos ek vir jou
jou oë verdwaal in myne
ek voel hoe dryf jy al verder weg van my
weg van my
ons loop in sirkels tot ons mekaar weer vind
jou hand in myne het ons aan mekaar verbind
selfs as jy omdraai en wegstap lei ons spore jou weer terug na my
ons beweeg in sirkels tot ons mekaar weer vind
elke pad wat ek stap is aan jou verbind
selfs al probeer ons aanbeweeg eindig ons weer hier

jou stem weergalm in my
ek sal alles doen vir jou om hier te bly
maar jy stap wеg
die liefde waai ons vеrby
as jy maar net kon sien wat jy doen aan my
aan my hart
ons loop in sirkels tot ons mekaar weer vind
jou hand in myne het ons aan mekaar verbind
selfs as jy omdraai en wegstap lei ons spore jou weer terug na my
ons beweeg in sirkels tot ons mekaar weer vind
elke pad wat ek stap is aan jou verbind
selfs al probeer ons aanbeweeg eindig ons weer hier
ons loop in sirkels tot ons mekaar weer vind
as jy maar net die kans wil vat
want jy het reeds my hart
hoe lank gaan ons nog so aanhou
want ek soek meer van jou
ons loop in sirkels tot ons mekaar weer vind
ons loop in sirkels tot ons mekaar weer vind
jou hand in myne het ons aan mekaar verbind
selfs as jy omdraai en wegstap lei ons spore jou weer terug na my
ons beweeg in sirkels tot ons mekaar weer vind
elke pad wat ek stap is aan jou verbind
selfs al probeer ons aanbeweeg eindig ons weer hier
ons loop in sirkels tot ons mekaar weer vind
ons loop in sirkels tot ons mekaar weer vind
jou hand in myne het ons aan mekaar verbind
selfs as jy omdraai en wegstap lei ons spore jou weer terug na my
ons beweeg in sirkels tot ons mekaar weer vind
elke pad wat ek stap is aan jou verbind
selfs al probeer ons aanbeweeg eindig ons weer hier
ons loop in sirkels tot ons mekaar weer vind
ons loop in sirkels tot ons mekaar weer vind
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu dante - nada
- lirik lagu pontless cake - sometimes
- lirik lagu chip - plugged out
- lirik lagu cashhwocky & e_2bloody - party boyz
- lirik lagu baily cooper - funny little ways
- lirik lagu vini baby & rentnerotto - in meinem kopf
- lirik lagu vincent blue (빈센트블루) - jane
- lirik lagu dougald hendrick - the ones who lost
- lirik lagu phabo - rubber band man
- lirik lagu chany jgg - l'or dans mes deux mains