
lirik lagu jack parow - 1800 26 37 36 78 275
Loading...
[niekie]
hallo, dis niekie hierso, sê weer goeiemiddag
[anoniem]
hallo niekie! dis anoniem, hier uit centurion. en ek het ‘n reuse probleem. my man het, wel, ek weet nie eintlik hoe om dit te stel nie
[niekie]
nee, moenie worry nie. hier oordeel ons nie. maak jou hart oop. vertel. ek luister graag – jy’s op die lug
[anoniem]
wel, niekie, sien die probleem is. my man het… ‘n mikrop-n-s!
[niekie]
goeie fok, anoniem! jy’s reg, dis ‘n mampoeslike probleem! het jy ‘n skryfding daar naby? skryf hierdie neer en bel dit onmiddelik. dis gratis, so bel voor dit te laat is. 1800 26 37 36 78 275, ek herhaal: dis 1800-
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu marla - intro
- lirik lagu e sens - rhyme king
- lirik lagu young l3x - bluffin
- lirik lagu yung filly - take time
- lirik lagu eddy mitchell - il faut vivre vite
- lirik lagu brittney chantele - karma
- lirik lagu v:rgo x trf - instaqueen freestyle
- lirik lagu faydee - lullaby
- lirik lagu palo g - purple bra
- lirik lagu drops to zero - bruxelles