lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu hoekom - elizma theron

Loading...

nog nooit het iemand my so aangeraak nie
nog niemand het so mooi met my gemaak nie
nog nooit het ek my hart so oopgemaak nie
nog nooit het ek ‘n mens so lief gehad nie
so lief gehad nie
hoekom dan nou?
hoekom al weer?
hoekom maak jy my so seer?
hoekom is ek die laaste een om te hoor?
hoe kom ek hier oor?
hoe kom ek verby?
hoekom doen jy dit aan my?
hoekom hoor ek dan nou eers dis verby?
hoekom, hoеkom doen jy dit aan my?
jy’t gesê jy bly vir altyd myne
jy hеt my gebreuk so deur die lyne
jy’t gesê jy sal my nooit seermaak nie
nog nooit het jy ‘n mens so lief gehad nie
so lief gehad nie
hoekom dan nou?
hoekom al weer?
hoekom maak jy my so seer?
hoekom is ek die laaste een om te hoor?
hoe kom ek hier oor?
hoe kom ek verby?
hoekom doen jy dit aan my?
hoekom hoor ek dan nou eers dis verby?
jy’t my lewe ingestap
my wêreld gesteel
elke stowwe straatjie, krommel draaitjie met my gedeel
om te weet dat ek al die oorskiet sal moet dra
om te weet dat jy sal aangaan, selfs al sal ek jou nou vra
hoekom dan nou?
hoekom al weer?
hoekom maak jy my so seer?
hoekom is ek die laaste een om te hoor?
hoe kom ek hier oor?
hoe kom ek verby?
hoekom doen jy dit aan my?
hoekom hoor ek dan nou eers dis verby?
hoekom, hoekom doen jy dit aan my?


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...