
lirik lagu het jy nie 'n plek nie - elizma theron
het jy nie ‘n plek nie, vir iemand soos ek nie?
jy weet dat niks is ooit perfek nie sonder jou
ek wil altyd onthou hoe jy my vas kan hou
die wêreld kan vergaan as jy net by my staan
gedagtes wat my jaag in elke dag en nag
die liefde omgekeer dis wat ek by jou leer
hoe moet ek lewe?
as jy my hart by jou rond dra?
het jy nie ‘n plek nie vir iemand soos ek nie?
jy weet dat niks is ooit perfek nie
het jy nie ‘n plek nie vir iemand soos ek nie?
jy weet dat niks is ooit perfek nie sonder jou
jou soen wat harte breek, gevaarlik weggesteek
dis hoe jy liefde bymekaar maak en vashou
jou glimlag maak my sag, jou woorde het ‘n mag
hoe kan ek verder keur as jy my net beheer?
hoe moet ek lewe?
as jy my hart by jou rond dra?
het jy nie ‘n plek nie vir iemand soos ek nie?
jy weet dat niks is ooit perfek nie
het jy nie ‘n plek nie vir iemand soos ek nie?
jy weet dat niks is ooit perfek nie
het jy nie ‘n plek nie vir iemand soos ek nie?
jy weet dat niks is ooit perfek nie
het jy nie ‘n plek nie vir iemand soos ek nie?
jy weet dat niks is ooit perfek nie sonder jou
sal jy ooit liefde vind of is jy bang om dit te kry
en dit weer te verloor?
jy is al deel van my, ek weet jou rusplek sal jy kry
ek het ‘n plek hier by my
het jy nie ‘n plek nie vir iemand soos ek nie?
jy weet dat niks is ooit perfek nie
het jy nie ‘n plek nie vir iemand soos ek nie?
jy weet dat niks is ooit perfek nie
het jy nie ‘n plek nie vir iemand soos ek nie?
jy weet dat niks is ooit perfek nie
het jy nie ‘n plek nie virr iemand soos ek nie?
jy weet dat niks is ooit perfek nie sonder jou
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu sm - gavin parished
- lirik lagu тоха diss (mrkart0n diss) - платон алтей (platonaltei)
- lirik lagu breeze in the sky - hike j
- lirik lagu window to my heart - skars
- lirik lagu บนพระจันทร์ (on the moon) - f.hero
- lirik lagu big titties* - nine vicious
- lirik lagu journal entry 3/26 - grey.ii
- lirik lagu soft - vinvae
- lirik lagu os - bdchris
- lirik lagu fier d'être français - felhur x andro