lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu hartseer freaks - francois van coke

Loading...

dis nie nodig om vir my te bid nie
ek is benoud
hoe’t ek hier gekom?
my hart is te koud
maar wie gee om?
werklikheid is n lokval
daar is iets fout
hoe’t ek hier gekom?
leidrade lei my
in my drome ‘n verdagte
my sonde bly daar agter

hierdie is n lied vir die muurlelies
die een is vir empatie
die een is vir kantlynsiel
die een is vir die doodgeskiet
die een is vir die hartseer freaks
vir die vlak graf
naamloos
nommer op ‘n dossier
whoa~oh~oh~oh~oh
almal drama
kollektiewe trauma

dis vir die reisigers
vir die heidene
die onbetwyfelde
medeswerwendes
medesterwendes
aandagafleibare
vir die alledaagse neuro~uuiteenlopende
met ‘n plastieksak~valskerm
staan op die dak
bank ek spring af
bang ek blok myself
ek voel n fok myself
en ek d~nk ek’s dom
hoe’t ek gisteraand by die huis gekom?
in my drome maak dit sin
is dit te laat om te begin?
hierdie is n lied vir die muurlelies
die een is vir empatie
die een is vir kantlynsiel
die een is vir die doodgeskiet
die een is vir die hartseer freaks
vir die vlak graf
naamloos
nommer op ‘n dossier
whoa~oh~oh~oh~oh
almal drama
kollektiewe trauma

hierdie is n lied vir die muurlelies
die een is vir empatie
die een is vir kantlynsiel
die een is vir die doodgeskiet
die een is vir die hartseer freaks
vir die vlak graf
naamloos
nommer op ‘n dossier
whoa~oh~oh~oh~oh
almal drama
kollektiewe trauma
almal drama
kollektiewe trauma
kollektiewe trauma


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...