lirik lagu harry broersma - tydelik
Loading...
ons keer die val
hierdie hoogtevrees maak my mal
is daar reënboë op die pad?
sê my reënboë langs die pad?
en dit voel so tydelik
voel so tydelik ek sweer
voel so tydelik
maar my skat jy’s soveel meer
so donker skyn
sê my lig is in jou oë
is daar reënboë op die pad?
sê my reënboë langs die pad?
en dit voel so tydelik
voel so tydelik ek sweer
voel so tydelik
maar my skat jy’s soveel meer
dit voel so tydelik
dit voel so tydelik ek sweer
dit voel so tydelik
voel so tydelik ek sweer
dit voel so tydelik
maar my skat jy’s soveel meer
maar my skat jy’s soveel meer
maar my skat jy’s soveel meer
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu spoons - clever
- lirik lagu tanna leone - zilch
- lirik lagu z - everyfuckinthang
- lirik lagu liam markin - heartfelt love
- lirik lagu dhd - walkin' with a limp
- lirik lagu chinmaymay - phoenix
- lirik lagu dtoxify - intro
- lirik lagu şanışer - katil
- lirik lagu mellor - gargoyle groove
- lirik lagu devon beck - homewrecker