lirik lagu fred nagel - ballade van ‘n boepens
broeders van die nasie
vriende van die land
boer met my spinasie
met my voete in die sand
vryheid van die pommies
ons het van hul ontsnap
tog sien ek vir isiah
soos hy in die warm son stap
ons is hulpeloos
ons z.a.r is uit ons greep gesteel
ek d~nk nog terug toe dit veilig was
om op die straat te speel
daai dae is nou verby
en dit lyk dan nou vir my
dat ons saam moet staan
soos ‘n span op die lewe se doellyn
die slagoffers van die volk
my woede sal geen ander mеns vertolk
my siel is gekwеs, maar ek loer steeds wes
na die sonsondergang oor beauford wes
maar dit help nie
die swartes het die langer lont getrek
ja, dit help nie
die swart man wat nogsteeds my grond bewerk
onthou nog in die ou dae
het niemand teruggepraat
isiah het gewerk soos gewoonlik
en ekt gevreet soos ‘n vraat
die lewe was so maklik
sonder twyfel oor die staat
en saans op my king~size
op my boepens le ek plat
die swartes wat net voortplant
verwoes nou my vaderland
die skerwe van die broederbond
is nou net deel van die sand
jou lied is sterk maar jou werkers is sterker
daarom noem ek jou ‘n rassistiese tiet
wees eerlik met jouself, jy is vraatsig en bederf
spreek uit op hul, geen liefde, net verdriet
want ons is hulpeloos en verraai
ons land word soos ‘n .308 ontlaai
dit is natuurlik vir my innig tragies
want ek besit die nasie
en ek soek maar net my spasie
want vir die wit man was europa net te klein
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu bobby will - scared to love
- lirik lagu kolpa - sen olmadan
- lirik lagu dr. ghost - look what you created
- lirik lagu amber van day - kids in the cornor
- lirik lagu maisnerd - cullen vs. volturi
- lirik lagu aron (uk) - winter nostalgia
- lirik lagu paddy and the rats - dark after the night
- lirik lagu hein htet zaw[hot] - wtf is going on [prod by hot]
- lirik lagu jung joonil (정준일) - 푸른끝 (beautiful end)
- lirik lagu mohst - space