lirik lagu franja du plessis - hakahana
kry jou goed want ons twee moet nog ‘n stop maak
luister hier, daar’s geen manier dat jy vanaand hier gaan bly
ek moet jou ‘n slag uitkry
met daai lag, skaam en sag, kan ek dit laat werk
solank jy net gewillig is om dit aan my oor te laat
en ‘n kans saam met my te vat
ons dans almal weer vanaand onder die tafels in
hakahana da, maak hom vinnig klaar
en klap ‘n toon, kappit uit, jy lyk shanana
1 2 3 let’s go
kyk nou weer vir jou
jy wikkel daai lekker lyf en skud dit uit
hakahana da, maak hom vinnig klaar
en klap ‘n toon, kappit uit, jy lyk shanana
1 2 3 let’s go
kyk nou weer vir jou
jy wikkel daai lekker lyf en skud dit uit
kom ons lewe nou
my oë gerig op jou gesig, en sien hoe jy skyn
met jou by my, wil ek hier bly want jy’s my tipe mens
wat aan die sout van diе aarde grens
ons dans almal weer vanaand onder diе tafels in
hakahana da, maak hom vinnig klaar
en klap ‘n toon, kappit uit, jy lyk shanana
1 2 3 let’s go
kyk nou weer vir jou
jy wikkel daai lekker lyf en skud dit uit
hakahana da, maak hom vinnig klaar
en klap ‘n toon, kappit uit, jy lyk shanana
1 2 3 let’s go
kyk nou weer vir jou
jy wikkel daai lekker lyf en skud dit uit
kom ons lewe nou
laat daai, daai, laat daai voete swaai
vat vyf, jy laat die koppe draai
laat daai, daai, laat daai voete brand vanaand
ek sê hakahana da, maak hom vinnig klaar
en klap ‘n toon, kappit uit, jy lyk shanana
1 2 3 let’s go
kyk nou weer vir jou
jy wikkel daai lekker lyf en skud dit uit
kyk ons lewe nou
vat vyf, jy laat die koppe draai
laat daai, daai, laat daai voete brand vanaand
ek sê, kyk ons lewe nou
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu sasha mcveigh - black label
- lirik lagu morgan cryar - keep no secrets
- lirik lagu henget - dive
- lirik lagu dzsindzser - szomorú szilveszter
- lirik lagu toni rams - selamanya
- lirik lagu prince stone - god
- lirik lagu slim gaillard - babalu (orooney)
- lirik lagu point north - prepare for despair
- lirik lagu the fo's (band) - sun on the lake
- lirik lagu anjana vasan - my name is johnny cash