
lirik lagu franja du plessis - dorp rooi verf
Loading...
ek d-nk van maandag af wat gaan ons doen die naweek
sien so uit daarna
wonder wie en waar
kan die week net vinniger verby gaan
wens ek kan nou al ry
dat al die dae net klaarkry
uiteindelik is vrydag hier
dis wat ek wil hê
wat ek wil hê
vanaand kan ons gaan
en almal saamvat
en die hele dorp rooi gaan verf
ons weet ons kan
ons sal dit onthou
en sorg dat niemand ons aand bederf
naweek is hier
vergeet van alles
skuif dit weg, ons geniet die tyd
want ons doen dit min genoeg
ja dis ‘n feit
nou weer vroeg opstaan ek wens ek kan langer lê
ek bly die heeltyd vaak
wil net aan die slaap raak
die verkeer is mal ek tel al die ure af
dit werk op my senuwees
wil net by die huis wees
uiteindelik is vrydag hier
dis wat ek wil hê
wat ek wil hê
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu el fother - se murio (r.i.p. rochy rd)
- lirik lagu hampi - hurt ya
- lirik lagu joey vantes - ghost
- lirik lagu seum - shooter
- lirik lagu le grand orchestre du splendid - puisque c'est comme ça
- lirik lagu vault of valor - my sacrifice
- lirik lagu kabo - anima
- lirik lagu official latinators - black don’t crack
- lirik lagu tritonal & apek - just like you
- lirik lagu knight area - heaven and beyond