![lirik.web.id](https://lirik.web.id/tema/logo.png)
lirik lagu francois van coke - weet jy wat ek bedoel?
‘n soet herinnering verwag
hang al veertien jaar, vertraag
was ‘n vuil mat in kroeg
ek was amper dood
jy was seker ook
dit syfer deur soos rook
is daar ‘n manier?
hoe onderskei ons mens van dier?
ek het lank terug so gevoel
ek het lank terug so gevoel
ek het lank terug so gevoel
weet jy wat ek bedoel?
reël nommer een lê in die slag
môreson kyk af en lag
prioriteit val uit die ruit
wanneer word ons groot?
jy wonder seker ook
ek struikel maar dit kook
soek maar ‘n manier
hoe onderskei ons mens van dier?
ek het lank terug so gevoel
ek het lank terug so gevoel
ek het lank terug so gevoel
weet jy wat ek bedoel?
ek het lank terug so gevoel
ek het lank terug so gevoel
ek het lank terug so gevoel
weet jy wat ek bedoel?
alles is nou anders
oor ons oomblikke saam
ek wens daar was meer tyd in ‘n jaar
vir mekaar
ek het lank terug so gevoel
ek het lank terug so gevoel
ek het lank terug so gevoel
weet jy wat ek bedoel?
alles is nou anders
oor ons oomblikke saam
ek wens daar was meer tyd in ‘n jaar
vir mekaar
ek het lank terug so gevoel
ek het lank terug so gevoel
ek het lank terug so gevoel
weet jy wat ek bedoel?
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu post regiment - farruś (to dla ciebie)
- lirik lagu long john baldry - gasoline alley
- lirik lagu efek rumah kaca - melankolia [demo]
- lirik lagu accidental indies - how it feels
- lirik lagu young amiigo - race remiix
- lirik lagu stan_steuerfreimoney - ich und mein bart
- lirik lagu spoonboy - intro
- lirik lagu sam rui - your girl
- lirik lagu the hollies - too much monkey business
- lirik lagu jeeiph - la rumba