lirik lagu fokofpolisiekar - paranoia (live)
ek is sonder kultuur gebore
ek bly toevallig in afrika
ek praat toevallig afrikaans
daar’s baie min mense wat my verstaan
ek sluip deur die strate
sonder rigting
sonder koördinate
sondebok
verslaaf aan massamedia
slagoffer van prestasie~angs en…
paranoia, paranoia!
ons bid ons bly beskut
terwyl die duiwel aan ons vensterrame ruk
’n lewe met paranoia, paranoia!
afrika die vampier
beeldskone ondier
oorlog is kultuur
mens teen mens
mens teen natuur
kom ons ignoreer maar
wat ons in die gesig staar
hier hеt ons ontstaan
en hier sal ek vergaan
my еie dood bekommer my nie
ek is nie meer bang vir die donkerte nie
my hart klop net vinnig wanneer dit donker is
slagoffer van prestasie~angs en…
paranoia, paranoia!
ons bid ons bly beskut
terwyl die duiwel aan ons vensterrame ruk
’n lewe met paranoia, paranoia!
afrika die vampier
beeldskone ondier
afrika
afrikaans
afrikaner
afrika die vampier
beeldskone ondier
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu memorex - echo
- lirik lagu the local honeys - dear woodrow
- lirik lagu nass - van de straten
- lirik lagu the system - dangerous
- lirik lagu dylan burk - happy
- lirik lagu jonathan traylor - you got me
- lirik lagu glock 9teen - gangshit freestyle
- lirik lagu keeng kb - they know
- lirik lagu danny dwyer - little gnome
- lirik lagu yngwie malmsteen - nobody's fool