lirik lagu fokofpolisiekar - hemel op die platteland (live)
Loading...
kan jy my skroewe vir my vasdraai
kan jy my albasters vir my vind
kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk
kan jy
kan jy apatie spel
kan iemand dalk ‘n god bel
en vir hom sê ons het hom nie meer, nodig nie
kan jy
kan jy apatie spel
dis hemel op die platteland
dis hemel op die platteland
reguleer my
roetineer my
plaas my in ‘n boks en merk dit “veilig”
stuur my dan waarheen al die, dose gaan
stuur my hemel toe, ek d~nk dis in die platteland
dis hemel op die platteland
dis hemel op die platteland
dis hemеl op die platteland
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu nova (tr) - la familia
- lirik lagu rustytelephone - radio cry
- lirik lagu omar apollo - highlight
- lirik lagu lugatti & 9ine & traya - birkenstock
- lirik lagu theyhateevanj - diamonds do em well
- lirik lagu 2benjii - e&d
- lirik lagu the wandering found - asleep
- lirik lagu rxmin - n1ghtt1m3
- lirik lagu spooz - amsterdam
- lirik lagu she-she - walastik rhymes