lirik lagu elvis blue - berg
my ma het gesê jy moet kyk na jouself
jy moet weet wat gebeur in jou hart, in jou hart
ek hoor hoe sy sê jy moet net aanhou stap
al wil jy opgee langs die pad
dis die berg wat ‘n mens moet klim (oh oh)
daar’s ‘n plek waar jou drome
te groot vir jou voel
waar jy staan aan die voet van ‘n berg
jy weet jy moet klim, maar jy’s moeg en dis erg
en jy voel niks maak regtig sin
dis die berg wat ‘n mens moet klim (oh oh)
jy kyk na jou ouers,
jy leer jouself ken
hoe die donker ook meng met die lig
die son skyn in jou, maar die wolke lê dik
en dit voel of dit jou insluk
my ma het gesê jy moet kyk na jouself
jy moet weet wat gebeur in jou hart, in jou hart
ek hoor hoe sy sê jy moet net aanhou stap
al wil jy opgee langs die pad
dis die berg wat ‘n mens moet
woah-oh-oh-oh
stof jouself af, jy’s gemaak vir vêr lande
vir branders wat breek voor jou deur
hou vas deur die hartseer wat jy nie verdien
daar’s geen hart wat die hemel nie sien nie
sing
woah-oh-oh-oh
oh
my ma het gesê jy moet kyk na jouself
jy moet weet wat gebeur in jou hart, in jou hart
ek hoor hoe sy sê jy moet net aanhou stap
al wil jy opgee langs die pad
o, my ma het gesê jy moet kyk na jouself (oh oh)
jy moet weet wat gebeur in jou hart, in jou hart
ek hoor hoe sy sê jy moet net aanhou stap
al wil jy opgee langs die pad
dis die berg wat ‘n mens moet klim
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu ov7 & kabah - te quiero tanto (en vivo)
- lirik lagu riverkinn - ways
- lirik lagu willeke alberti - het is nog niet voorbij
- lirik lagu saint kid - waves
- lirik lagu cristian castro - abrázame muy fuerte
- lirik lagu aurpan kar - next
- lirik lagu sora - зона 51 (area 51)
- lirik lagu trotsky icepick - venus de milo
- lirik lagu leano morelli - non t'incazzare
- lirik lagu obie bermúdez - mejor así