lirik lagu elandré(sa) - in hierdie ding
[vers 1]
dit is oggend en ek’s uiteindelik weer terug
ek voel jou rug en jou asem as jy slaap ek wil hardloop
dis te laat
[koor]
want ons is in hierdie ding
my lief jy’s wat ek bemin
en as jou lyf se storie ophou praat begin ek by die begin
want ons is in hierdie ding
dis hoe dit werk; jy laat my sing, laat hulle al die deure toe maak
jy’s al wat vir my saak maak
ons is in hierdie duet
[vers 2]
my lief my lyf
jy is alles wat my dra ek sal briewe oor jou skryf
en net jou prag kan die hemele en al die sterre ook laat lag
[koor]
want ons is in hierdie ding
my lief jy’s wat ek bemin
en as jou lyf se storie ophou praat begin ek by die begin
want ons is in hierdie ding
dis hoe dit werk; jy laat my sing, laat hulle al die deure toe maak
jy’s al wat vir my saak maak ons is in hierdie
duet

Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu aston kalmari - filminauha
- lirik lagu ian hunter & the rant band - morpheus
- lirik lagu stoner ivy - free flow
- lirik lagu the monn keys - the bad and the beautiful
- lirik lagu strong bad - here comes li'l brudder
- lirik lagu mainkiss - ни слова
- lirik lagu haydn startzel - in there like swimwear
- lirik lagu abou tall - magenta
- lirik lagu obungus - come stay warm with me
- lirik lagu wolfgang niedecken - nix andres em kopp