lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu ek soek maar net 'n gewone ou - elizma theron

Loading...

jou ferrari wat jy ry, jou paleis waar jy bly
dit doen net mooi niks vir my
jou nuwe boot waarin jy seil en jou harley kan ook maar buite bly
jy sê jy’s die baas van ‘n groot wildsplaas
en ‘n splinternuwe jeep staan in jou garage, ‘n groter bankbalans
dit doen net mooi niks vir my
ek sê jou, jy kan dit vir jouself hou
luister, luister asseblief nou
ek soek maar net ‘n gewone ou vanaand
met sy arms om my
een ou wat se hart van goud sal bly, vir altyd by my
ek vra mos nie te veel nie, ‘n man wat nie my hart sal breek nie
ek soek net ‘n ou, ‘n gewone ou vanaand
wat in my hart sal bly
‘n gewone ou, ek soek net ‘n gewone ou vanaand
‘n private plane en ‘n goue myn
dit doen net mooi niks vir my
jy’s die doring in ‘n vlees, ek wens jy wil net soos mis verdwyn
jy d~nk jy is smart met jou goue kaart, koop vir my ‘n ring van vier karaat
d~nk jy ek sal nou op jou verlief kan raak?
ek sê jou, jy kan dit vir jouself hou
luister, luister asseblief nou
ek soek maar net ‘n gewone ou vanaand
met sy arms om my
een ou wat se hart van goud sal bly, vir altyd by my
ek vra mos nie te veel nie, ‘n man wat nie my hart sal breek nie
ek soek net ‘n ou, ‘n gewone ou vanaand
wat in my hart sal bly
‘n gewone ou, ek soek net ‘n gewone ou vanaand
kry nou jou ry en bly weg van my
want daar’s geen prys, geen prys op my
so luister nou mooi, ek sê dit vir die laaste keer
ek soek maar net ‘n gewone ou vanaand
met sy arms om my
een ou wat se hart van goud sal bly, vir altyd by my
ek vra mos nie te veel nie, ‘n man wat nie my hart sal breek nie
ek soek net ‘n ou, ‘n gewone ou vanaand
wat in my hart sal bly
‘n gewone ou, ek soek net ‘n gewone ou vanaand
‘n gewone ou


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...