lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu ek soek jou - elizma theron

Loading...

sien jy my?
voel jy my, want ek sien jou, voor my staan
weet jy, jou seer ek kry, want ek sien jou voor my staan
want jou woorde, maak my vry
ja, jou woorde, maak my vry
ek soek jou in die laatnag aande
ek soek jou in die sekelmaan
ek soek jou nou al vir maande, om by my te staan
ek soek jou in die fynbos reuke
ek soek jou hier langs my sy
ek soek jou hier in my drome, by my
tyd gaan verby
ek wonder of ek moet bly
ek mis jou, so
wan jou woorde, maak my vry
ja, jou woorde, maak my vry
ek soek jou in die laatnag aande
ek soek jou in die sekelmaan
ek soek jou nou al vir maande, om by my te staan
ek soek jou in die fynbos reuke
ek soek jou hier langs my sy
ek soek jou hier in my drome, by my
ek soek jou in die laatnag aande
ek soek jou in die sekelmaan
ek soek jou nou al vir maande, om by my te staan
ek soek jou in die laatnag aande
ek soek jou in die sekelmaan
ek soek jou nou al vir maande, om by my te staan
ek soek jou in die fynbos reuke
ek soek jou hier langs my sy
ek soek jou hier in my drome, by my


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...