lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu efel - vir wat dit werd is

Loading...

wag al lankal vir
die raamwerk om
dramaties in te gee
nader as ooit tevore
klomp filosowe
miskien is ons die enigstes wat verstaan

amper ‘n leeftyd terug
het ‘n onskuldige
kind voorspel wat gaan gebeur
onthou jy het pieter het gesê
eendag gaan ons nog rebeleer
tussen kitare en balades

[chorus]
laatnag nostalgie
en gebroke harte
aangevul deur ‘n publiek wat kamofleer
geloof in emosie
vir wat dit werd is
ek oordeel en onderstreep jou probleem

wag al lankal om
iets heeltemal
van pas af te blameer
dis opgemaakte probleme
onderdrukte vrese
kalmeer, ons is gelukkig
[chorus]
laatnag nostalgie
en gebroke harte
aangevul deur ‘n publiek wat kamofleer
geloof in emosie
vir wat dit werd is
ek oordeel en onderstreep jou probleem

[bridge]
wat doen ons nou
sonder ‘n vyand?
intimideer, ek kry jou jammer
want jy kyk af na iemand anders soortgelyk
wat doen ons nou
sonder ‘n vyand?
intimideer, ek kry jou jammer
want jy kyk af na iemand anders soortgelyk

[chorus]
laatnag nostalgie
en gebroke harte
aangevul deur ‘n publiek wat kamofleer
geloof in emosie
vir wat dit werd is
ek oordeel en onderstreep jou probleem


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...