lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu die piesangskille - planete

Loading...

bruin oë en beautiful
d~nk ek terug net aan jou
jy was die een
jy was die een

wentel ek weer alleen
terwyl jy my gedagtes leen
jy was die een
jy was die een

in die winter het ek jou verloor
in die berge weer jou stem gehoor
nou is dit stil
in die winter het ek jou verloor
in die berge weer jou stem gehoor
nou is dit stil

nou is ons net planete
vergete
met die wete
dat ek sonder jou moes lewe
net fotos en foute
verlede
sal jy my vergewe
vergewe my
dis die 3am wakeup calls
jou trane val soos waterfalls
so please explain
please explain vir my

hoekom jy hom moes soen
dit op die strand reg voor my doen
o what a shame
is ek dan to blame

in die winter het ek jou verloor
in die berge weer jou stem gehoor
nou is dit stil
in die winter het ek jou verloor
in die berge weer jou stem gehoor
nou is dit stil

nou is ons net planete
vergete
met die wete
dat ek sonder jou moes lewe
net fotos en foute
verlede
sal jy my vergewe
vergewe my
en dis waar elke storie het drie kante
maar ek weet dis elke keer dieselfde
want jou liefde lê op ander planeet
en elke jaar draai ons om mekaar
elke winter, en iewers in my hart
is daar ‘n blom
‘n splinter
nou is ons net planete
vergete
met die wete
of jou gewete


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...