lirik lagu die heuwels fantasties - kan iemand my hoor?
sielsiek
‘n bietjie angstig en
eensaam
en my lyf is tot niet
want ek
is ‘n bietjie ongehoorsaam
dronkverdriet
en so effe onvoorspelbaar
ek het nie veel meer om te sê behalwe
ek het jou altyd lief gehad
en dis dieselfde ding
oor en oor en oor en oor
dieselfde ding
en dis dieselfde ding
oor en oor en oor en oor
kan iemand my hoor?
kan jy my hoor?
stoksielalleen
en ek is weer die enigste een
ek is ook die enigste een
met niks oor om te gee nie
hopeloos te lomp en swaar
en dis dieselfde ding
oor en oor en oor en oor
dieselfde ding
en dis dieselfde ding
oor en oor en oor en oor
en dis dieselfde ding
oor en oor en oor en oor
dieselfde ding
en dis dieselfde ding
oor en oor en oor en oor
kan iemand my hoor?
kan iemand my hoor?
kan jy my hoor?
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu óleo de fígado - moon
- lirik lagu martin grice - aren't we all
- lirik lagu dana herron - won't forget
- lirik lagu joejet - s.l.d.m
- lirik lagu becko - fix you
- lirik lagu full trip - cheesehead
- lirik lagu toicey - i remember
- lirik lagu blacklite district - they wonder how
- lirik lagu scoop lo - ooowop
- lirik lagu mecario - river running