lirik lagu dewald wasserfall - nuwe begin
voor die son opkom
is ons die lig op die horison
daar is iets wat jy binne~in jou voel
jy weet wat ek bedoel
dis die klank wat uit jou hart uitkom
kom ons jaag die wind
daar’s iets wat brand hier binne~in
maak nie saak wat die wêreld vir jou sê
jy weet wat jy wil hê
dis tyd dat jy jou hart uitsing
as jy dit wil hê moet jy opstaan
as jy dit wil hê moet jy net aangaan
as jy wil hê dit moet gebeur
al maak dit bietjie seer
ons vat als wat oorbly
dan maak ons ’n nuwe begin
ons vat als wat oorbly
dan maak ons ’n nuwe begin
ons laat die tyd stilstaan
sit al die ligte hier binne aan
alles wat jy wil hê begin nou
dis hier binne~in jou
skree dit wat binne~in jou hart aangaan
as jy dit wil hê moet jy opstaan
as jy dit wil hê moet jy net aangaan
as jy wil hê dit moеt gebeur
al maak dit bietjiе seer
ons vat als wat oorbly
dan maak ons ’n nuwe begin
ons vat als wat oorbly
dan maak ons
as jy dit wil hê moet jy opstaan
as jy dit wil hê moet jy net aangaan
as jy dit wil hê moet jy opstaan
as jy dit wil hê moet jy net aangaan
as jy wil hê dit moet gebeur
al maak dit bietjie seer
ons vat als wat oorbly
dan maak ons ’n nuwe begin
as jy dit wil hê moet jy opstaan
as jy dit wil hê moet jy net aangaan
as jy wil hê dit moet gebeur
al maak dit bietjie seer
ons vat als wat oorbly
dan maak ons ’n nuwe begin
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu roberta miranda - o show já terminou
- lirik lagu dexter manning - a creamy surprise
- lirik lagu sheloveodd - цветы, что внутри меня (flowers inside of me)
- lirik lagu official53crew - fighters
- lirik lagu falo - si es amistosa
- lirik lagu riak - do 4 love (original version)
- lirik lagu jady (jarrett doherty) - modern era
- lirik lagu lord $hredda - don't speak
- lirik lagu ryan manzira - kronik (pressure)
- lirik lagu roomie demos - get nothing (jonas felix challenge)