lirik lagu dewald wasserfall - duisend jaar
hoekom draai jy om my?
en waarom hou jy my nog vas?
waarom steek jy my nog weg
soos ‘n geraamte in jou kas?
waarom staan jy net daar
met leë beloftes aan jou sy?
waarom voel dit of jy hier bly want dis verby
en ‘n duisend jaar sal te min wees
en drie dae was te veel
as ek jou nooit weer sien nie
sal ek my moet verbeel
want jy bly nog in my are
en maak my hart jou huis
en as jy in my twyfel sal ek my liefde ‘n duisend keer moet bewys
so waarom voel dit vir my
ek het jou lank terug al verloor?
ek breek my hart weer voor jou oop
en net die hartseer bly dan oor
so wanneer los jy my dan?
en wanneer kom jy terug na my?
waarom wens ek dat jy hier bly staan want dis verby
en ‘n duisеnd jaar sal te min wees
en drie dae was tе veel
as ek jou nooit weer sien nie
sal ek my moet verbeel
want jy bly nog in my are
en maak my hart jou huis
en as jy in my twyfel sal ek my liefde ‘n duisend keer moet bewys
en ‘n duisend jaar sal te min wees
en drie dae is te veel
as ek jou nooit weer sien nie
sal ek my moet verbeel
en ‘n duisend jaar sal te min wees
en drie dae was te veel
as ek jou nooit weer sien nie
sal ek my moet verbeel
want jy bly nog in my are
en maak my hart jou huis
en as jy in my twyfel sal ek my liefde ‘n duisend keer moet bewys
en as jy in my twyfel sal ek my liefde ‘n duisend keer moet bewys
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu helen reddy - i've been wanting you so long
- lirik lagu ozzi - hovedstaden
- lirik lagu jared dines - headstrong
- lirik lagu daily carson - ihateyou and youhateme
- lirik lagu roham - salute
- lirik lagu mike firm - art and poets
- lirik lagu karissa frampton - h m t b a
- lirik lagu maryjanedoll - 999 ammunition
- lirik lagu nur-d - fix my eyes
- lirik lagu guest4life - уничтожу себя сам (destroy myself)