lirik lagu dewald wasserfall - amsterdam
voor die winter verbygaan
voor jy weer van my weggaan
bly naby my, my lief
ek wil jou veilig hou
veilig hou
hou jou hand oor die water
hou jou beloftes vir later
onthou my as jy my weer sien
en bring my terug na jou
terug na jou
dis hier waar ek verlang
hou vas aan alles wat jy kan
jy weet dis hier waar ek wil wees
dis in die warmte van jou hart
dis in die kleure van jou siel
amsterdam
deur die strate se stilte
deur jou winter se koue
sê my wat sien jy dan in my
sien jy meer as die seer wat in jou bly
in jou bly
dis hier waar ek verlang
hou vas aan alles wat jy kan
jy weet dis hier waar ek wil wees
dis in die warmte van jou hart
dis in die kleure van jou siel
amsterdam
en ek voel jou
maar jy leen net jou hart vir my
net vir nou, maar ek sal kan vashou
want dis hier waar ek my hart kry
dis hier waar ek verlang
hou vas aan alles wat jy kan
dis hier waar ek verlang
hou vas aan alles wat jy kan
jy weet dis hier waar ek wil wees
dis in die warmte van jou hart
dis in die kleure van jou siel
amsterdam
dis hier waar ek verlang
hou vas aan alles wat jy kan
jy weet dis hier waar ek wil wees
dis in die warmte van jou hart
dis in die kleure van jou siel
amsterdam
dis in die kleure van jou siel
amsterdam
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu ric manrique jr. - mahiwaga
- lirik lagu 東京事変 (tokyo incidents) - powder up my mind
- lirik lagu theo the fn pro - the rare gun
- lirik lagu jeg tellem - m'mwamba ase
- lirik lagu azet & zuna - sl
- lirik lagu trentaco - picket fence
- lirik lagu sheloveodd - similar
- lirik lagu life (uk) - self portrait
- lirik lagu crybaby cash - city girls up
- lirik lagu gzuz & bonez mc - abziehen (snippet)