lirik lagu deon meiring - goeie hande
wanneer ek val
vat my na die spieëlkassie toe
waar iemand haastig soek
agter oorstokkies
botteltjies omstamp
vir my vra of ek solank
water in die wasbak sal tap
laat ek dan die dettol ruik
en weet ek sal ook anderkant uit
want ek’s in goeie hande
my skrape brand onder die watte
maar ek’s in goeie hande
my skrape brand onder die watte
as ek verdwaal
vat my na die bushalte toe
in daai veld opgeroes
ek wonder is dit hoe
die wagkamer in die hemel voel
‘n engel wat my koors kom meet
en sommer ‘n
klem~in~die~kaak~inspuiting gee
en sê ek moes al lankal weet
dat ek so iets maklik sou oorleef
want ek’s in goeie hande
my skrape brand onder die watte
maar ek’s in goeie hande
my skrape brand onder die watte
ek’s in goeie hande
my skrape brand onder die watte
maar ek’s in goeie hande
my skrape brand onder die watte
maar ek’s in goeie hande
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu a-q (gilbert bani) - ni temi
- lirik lagu lucid vybz - gangster
- lirik lagu bonnie kemplay - was it obvious?
- lirik lagu edward sidler - wild heart
- lirik lagu pantelis pantelidis - alkoolikes i nihtes
- lirik lagu stalus - 5am
- lirik lagu cean jr. - hirap o sarap
- lirik lagu cosima - wkos
- lirik lagu aymos - mama
- lirik lagu acid souljah - pills & potions