lirik lagu demi lee moore - lelie
lelie lyrics
hou die uurglas dop
wag vir jou waar is jy
ken jou nog nie maar ek mis jou reeds
sien jy my ooit raak
dalk is jy al by my
as jy is sê iets so dat ek weet
lelie, lelie wys vir my
wanneer my hart sy ander helfde kry
die jare kom die jare gaan verby
lelie, lelie wys vir my
hoe bly ek bo hierdie hooggety
met soveel sterre in die hemelruim
skyn daar een vir my
lelie weet jy?
breek die stilte oop
skree dat ek jou stem hoor
hier is ek vir jou wag еk al lank
hierdie hart van my
het baiе liefde
om dit hier te deel met iemand
lelie, lelie wys vir my
wanneer my hart sy ander helfde kry
die jare kom die jare gaan verby
lelie, lelie wys vir my
hoe bly ek bo hierdie hooggety
met soveel sterre in die hemelruim
skyn daar een vir my
die beste dinge is die moeite werd om voor te wag
ek weet jy weet ek weet dat jy na my soek elke dag
lelie, lelie wys vir my
wanneer my hart sy ander helfde kry
die jare kom die jare gaan verby
lelie, lelie wys vir my
hoe bly ek bo hierdie hooggety
met soveel sterre in die hemelruim
skyn daar een vir my
lelie weet jy?
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu 53 thieves - two days
- lirik lagu arlo dawn - oh, please speak to me virginia
- lirik lagu tarzen - mother night
- lirik lagu dezereq - ścierzki
- lirik lagu 小田和正 (kazumasa oda) - far east club band song
- lirik lagu grasa - csak bennem
- lirik lagu defano holwijn - hengelen
- lirik lagu bambino47 - sig sauer
- lirik lagu wicca phase springs eternal - dreamkiller version
- lirik lagu corey yanks - gucci x tommy