lirik lagu david kramer - meisie sonner sokkies
meisie sonner sokkies lyrics
iewers hier binne in my bokkie
klop my ou hart nes ‘n toktokkie
ek droom van ‘n wam kersfeesdag
en ‘n meisiekind sonner haar sokkies
nes ‘n bicycle sonder sy klokkie
nes ‘n lollipop sonder sy stokkie
nes ‘n hoenderhaan met sy kop afgekap
hardloop ek agter my bokkie
waai windjie waai
die dae gaan verby
en môre kom daar ‘n groot geluk
dan staan sy, o dan staan sy hier langs my
[instrumental break]
bokkie ek willie vir jou jokkie
of jy my lief het weet ek okkie
ek droom van jou voor diе sendingkerk
in jou wit hoed еn jou mooi rooi rokkie
bokkie met die blou doek op jou koppie
die klokkie in my hart wil okkie stoppie
vanaand sing ek soos ‘n bok wat blêr
want die verlange hou nooit oppie
o, waai windjie waai
die dae gaan verby
en môre kom daar ‘n groot geluk
dan staan sy, dan staan sy hier langs my
[instrumental break]
dan staan sy, dan staan sy hier langs
iewers hier binne in my bokkie
my hart klop soos ‘n toktokkie
ek droom van ‘n warm kersfeesdag
en my meisiekind sonder haar sokkies
waai windjie waai
o, die dae gaan verby
môre kom daar ‘n groot geluk
dan staan sy, o dan staan sy hier langs my
[instrumental]
bokkie ek wil nie vir jou jokkie
of jy my lief het weet ek okkie
bokkie ek wil nie vir jou jokkie
of jy my lief het weet ek okkie
o, bokkie met die blou doek op jou koppie
klokkie in my hart wil okkie stoppie…
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu gnmzk - exforce
- lirik lagu linkin park - unknown song 1 (unreleased 1996 pre-xero demo)
- lirik lagu james arthur - lose my mind
- lirik lagu zo & g honcho - africa 808
- lirik lagu esa risty - ati dudu wesi
- lirik lagu patience - aerosol
- lirik lagu gary légaré - fin du monde
- lirik lagu rob ace - orlando
- lirik lagu half past two - big energy
- lirik lagu dusty the kid - raise the banner