lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu caleb truter & guap - die bou

Loading...

chorus:

isi bou
die sk!lls
die trap
jy feel my
ons bou
met sk!lls
die trap
is vol : jy
isi bou
die sk!lls
die trap
jy feel my
ons bou
met sk!lls
die trap
is vol : jy

verse 1 (guap)
eksi vato nie
van eksi loco nie
ek praat net straight
ek kani stutter nie
my bread and b~tter die
os close jou shutter hie
hais hoeko jy feel my
my lyrics is n drug , eks ill
eks n demon meti mike
ek ruk jou siel
kry gou plasters vidi b~tch
van my pucnchlines moer n gevriet
hys n target, hyt vergiet
try om n mes in my rug te stiek
uit gehaal soes n memory stick
spill sy brains oek hais verniet
klap hai smile van jou gevriet
eks n ticket niks verniet
jou brusse heti jou bou nie
jy ko perform
ek run die how hie
na n punch is hy n slowy
praat soes hy wil afgeknou wies
los os hom met fokkol skouers
dais my honne wat ha blaf
os komi meti lagi, my brusse’s amal tough
chorus:

isi bou
die sk!lls
die trap
jy feel my
ons bou
met sk!lls
die trap
is vol : jy
isi bou
die sk!lls
die trap
jy feel my
ons bou
met sk!lls
die trap
is vol : jy

verse (caleb truter)

isi bou hoe ek op ge step it
check it :
rap in afrikaans en engles
ek se spin en hulles met it
go go gadget : army weapons
hys a target : wat hom weg
hais hemel toe : gemaakde legend
ons wat af jou chains en klere
jinne bru toe draf ons men it
nou somtyds wiet ekkie as ek wil rap of ek moet sing
is net baddies in my kring
en hai honne is skangaga binne
ekke praat jy skuil en skinner
baie geld vir al my vriende
baie het al deur gemaak toe staan ek op
soe bewe hulle
en n opp skrfy ek sy naam met blood
hais opie meer soes polyfiller
fok met my fok met my bloed
kry n vedala luister breddah
hoe voel ek : nai als is goed
net ek en roek soe raak ons vriende
baie skyf werk in my boek
praat van penne ons maats met hulle
die het jy nog nooit verwagie
english boy wat dala : makkies
raas bek net soos mr waggie
jy kala: en ek ko nooit met die laggie
record by zakes : soe vang ons naggies
twee shooters : hais al twee staggies
die het jy nog nooit verwaggie
english boy wat dala bru

chorus:

isi bou
die sk!lls
die trap
jy feel my
ons bou
met sk!lls
die trap
is vol : jy
isi bou
die sk!lls
die trap
jy feel my
ons bou
met sk!lls
die trap
is vol : jy


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...