lirik lagu brendan peyper - botter
wil jy nie hê ek moet jou hê nie?
wat is dit wat jy nie sê nie?
daar’s ‘n plekkie in die hemel vir ‘n engel net soos jy
ek weet ek maak baie foute
maar jy los my in die koue
ek weet ek moet jou laat maar weet nie hoe ek dit reg kan kry
dis hoe jy kyk vir my
lyk vir my
ruik vir my
luister by
daar’s net een ding wat ek wil hê
botter in my bek in my bek, botter in my bek
heupies so lekker ek wil amper vrek
die lеwe maak meer sin met jou hier langs my
bottеr in my bek in my bek, botter in my bek
lippies so lekker sal jou blink aflek
soen jou nek en ek wil van die honger vrek
jou botter in my bek
verbeel ek my of staan jy voor my?
ek’s verlief iemand kom help my
daar’s plek hier langs my vir ‘n engel net soos jy
jy weet ek is bitter naby
aan die dag wat ek vir jou kry
jy’s op ‘n ander level, jy maak my so lekker kry
dis hoe jy kyk vir my
lyk vir my
ruik vir my
luister by
daar’s net een ding wat ek wil hê
botter in my bek in my bek, botter in my bek
heupies so lekker ek wil amper vrek
die lewe maak meer sin met jou hier langs my
botter in my bek in my bek, botter in my bek
lippies so lekker sal jou blink aflek
soen jou nek en ek wil van die honger vrek
jou botter in my bek
botter in my bek in my bek, botter in my bek
heupies so lekker ek wil amper vrek
soen jou nek en ek wil van die honger vrek
jou botter in my bek
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu michael south - на острие (at the cutting edge)
- lirik lagu suzi analogue - 2deep
- lirik lagu in this moment - whore 1983
- lirik lagu liam markin - bronze theme
- lirik lagu aznil haji nawawi - baik kau pulang segera
- lirik lagu maro (lbn) - start again
- lirik lagu ava (aus) - orange
- lirik lagu aidan hardy - blank pages
- lirik lagu yankee34 - paşa
- lirik lagu one n' only - young blood