![lirik.web.id](https://lirik.web.id/tema/logo.png)
lirik lagu bernice west - net geleen
[vers 1]
ek d~nk terug vanaand aan dai tydperk waar ons twee wou trou
die somer se liefde in jou arms toe gevou
daar was donsies op die trui waar in jy my verlei het
jou afdruk op die blou waar in jy my gekry het
‘n hemel vol skater niks meer het ons harte begeer
maar jou kus is op my w~ng voel nou al so hard soos steen
grensloos, waansin steek weg die siel wat ek soek
mense vergeet gou maar dalk was die somer net geleen
[koor]
sê my gou was die liefde nog altyd so rou
of het jy dalk net jou siеl verlaat
is daar iewers iеts waarby ek kon baat
of was die somer net geleen
[vers 2]
ek het rek na gedagtes wat my weer van jou laat onthou
jou wese versot in my lakens toe gevou
jou borskas teen myne klop aan die rooi wat ek voel
ek sweer ek onthou nog jou suurstof wat deur my spoel
[koor]
sê my gou was die liefde nog altyd so rou
of het jy dalk net jou siel verlaat
is daar iewers iets waarby ek kon baat
of was die somer net geleen
sê my gou was die liefde nog altyd so rou
of het jy dalk net jou siel verlaat
is daar iewers iets waarby ek kon baat
of was die somer net geleen
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu s-pion - otf x gbe
- lirik lagu melvin hein - cutting onions
- lirik lagu carat - one day
- lirik lagu audrey sherman - faded reflection
- lirik lagu greenguyraps - ion gotta aim
- lirik lagu paulgmashups - 34+35 (the ultimate female pop remix)
- lirik lagu sick animation - him or me
- lirik lagu star thistle - correction lines
- lirik lagu colleen green - someone else
- lirik lagu sennzai - compensation