lirik lagu as jy sing - hoor hoe raas die stilte
[vers 1: georic lomas]
bly net stil
hou jou mond vir ewig toe
was gesê maar wys my hoe
mens net stilbly met als om ons verkeerd
[vers 2: chanell van den bergh, karlien van jaarsveld, leah, al drie]
bly ek stil hou geheime teen jou wil
as ek alles sou onthul
sal ek vry wees en die vrese in my stil
[koor: groep]
ek wil dit skree
wil dit skree, wil dit aanhou skree
ek wil dit gil
wil dit gil ja die hele spul
hoor hoe raas die stilte
hoor hoe raas die stilte
ek wil dit skree
wil dit skree wil dit aanhou skree
ek wil dit gil
wil dit gil, maak dit geen verskil
hoor hoe raas die stilte
hoor hoe raas die stilte
[brug: georic lomas, franja du plessis]
as ek sou skree
sou jy my hoor
as ek sou sê
sou ek vrede hê
as ek sou skree
sal jy my hoor
as еk sou sê
sou ek vrede hê
[slot: groep]
ek wil dit skree
wil dit skree, wil dit aanhou skree
ek wil dit gil
wil dit gil, ja diе hele spul
hoor hoe raas die stilte
hoor hoe raas die stilte
ek wil dit skree
wil dit skree, wil dit aanhou skree
ek wil dit gil
wil dit gil, maak dit geen verskil
hoor hoe raas die stilte
hoor hoe raas die stilte
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu marisa liz - virar a cara
- lirik lagu offstar333 - fans of me
- lirik lagu volzer - агония (agony)
- lirik lagu glokk40spaz - story of my life
- lirik lagu ryan adams - fire and ice
- lirik lagu 2hollis - i'm doing alright
- lirik lagu glaive - physs
- lirik lagu yungsteff - minican
- lirik lagu p丸様。(pmarusama) - ヒミツ警察 (himitsu keisatsu)
- lirik lagu jimmy mc - save yourself