lirik lagu appel - brandewyn en coca cola
[vers 1]
nes die [?] geroesde hok gaan die kettings breek
ek is klaar gejok my polse sweet soos ‘n ou windpomp
jy vat my hand sit dit teen jou rok
jy fluister in my oor wat ‘n boer wil hoor
ek sien my kinders en hul kinders in jou oë
ek kan voel hoe ek die greep verloor
jy maak die honde los ek is op jou spoor
ek is op jou spoor
[koor]
brandewyn en coca cola
is jy die gif wat my so stout maak
soos petrol en vuur
op ‘n droeë veld my bier is jy die veldbrand wat brand
in hierdie groot boere hart
brandewyn en coca cola
ek sal jou 7 sakke sout dra
soos petrol en vuur op ‘n droeë veld my bier is jy die stem wat bly praat
in hierdie groot boere hart
[vers 2]
grond paaie het ons plat gery dit was ek my bakkie my hond en jy
eendag sal ons weer oor die tye praat al is ons hare wit en ons asems skaars
bly fluister in my oor wat ‘n boer wil hoor
ek sien my kinders en hul kinders in jou oë
ek kan voel hoe ek die greep verloor
jy maak die honde los ek is op jou spoor
ek is op jou spoor
[koor]
brandewyn en coca cola
is jy die gif wat my so stout maak
soos petrol en vuur
op ‘n droeë veld my bier is jy die veldbrand wat brand
in hierdie groot boere hart
brandewyn en coca cola
ek sal jou 7 sakke sout dra
soos petrol en vuur op ‘n droeë veld my bier is jy die stem wat bly praat
in hierdie groot boere hart
brandewyn en coca cola
ek sal jou 7 sakke sout dra
soos petrol en vuur op ‘n droeë veld my bier is jy die stem wat bly praat
in hierdie groot boere hart
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu маша hima - всю ночь (all night)
- lirik lagu janieck - how (do i love you)
- lirik lagu tevios, keynes - blessed
- lirik lagu ngb montana - slime
- lirik lagu loudmouth (ca) - lakeshore learning center
- lirik lagu olivia rodrigo - miss this
- lirik lagu instasamka - killa
- lirik lagu auge - tu
- lirik lagu plutón ya no es planeta - doce
- lirik lagu nicholas muia & mico - running away