
lirik lagu andriëtte - sy is ma
[vers 1]
dis in haar loop dis in haar wandel
sy hou jou boot still as jy w~nkel
dis in die rigting wat haar hare le
dis soos sy woorde vat voor jy dit sê
[koor]
sy is, sy het
kruine soos die heuwels oë net soos die hemel
sy is, sy het
als vir jou gelos ongeag die koste van ‘n hart, haar verlede
al haar planne vir die hede [?]
haar drome langs die pad lang vergete wat dit vat
om te wees sonder vrees vir wie sy is
[vers 2]
van uit jou sy is sy geskape
tog bly sy net so delikate
stem [?] benodig
maar haar hartseer bly teenwoordig
[koor]
sy is, sy het
kruine soos die heuwels oë net soos die hemel
sy is, sy het
als vir jou gelos ongeag die koste van ‘n hart, haar verlede
al haar planne vir die hede [?]
haar drome langs die pad lang vergete wat dit vat
om te wees sonder vrees vir wie sy is
[vers 3]
sy maak die reëls soos niemand kon
en uit haar hande blink die son
sy is my hart sy is my grond
sy maak die seertjies weer gesond
[koor]
sy is, sy het
kruine soos die heuwels oë net soos die hemel
sy is, sy het
sy is, sy het
kruine soos die heuwels oë net soos die hemel
sy is, sy het
als vir jou gelos ongeag die koste van ‘n hart, haar verlede
al haar planne vir die hede [?]
haar drome langs die pad lang vergete wat dit vat
om te wees sonder vrees vir wie sy is
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu walt disney records - you can be a dancer (holiday version)
- lirik lagu san diego - rinascente
- lirik lagu alejomx - tírame más
- lirik lagu hans unstern - ein coversong
- lirik lagu vaarin - palace square*
- lirik lagu כספ מוב - combos (reprise) - קומבואים ריפריס - ke$ep mob
- lirik lagu stephen kellogg - i will be crazy for you
- lirik lagu moxas - latitude
- lirik lagu formic - magma
- lirik lagu fresh prince of nc - i'm up nxt