lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu ampie - ruggas

Loading...

as die bokke weer die bal in die hoek gaan druk
dan weet ek dit is tyd vir ‘n wille sluk
vandag gaan die manne lekek ruggas jol
ons speel mos die man en die bol

daar’s min dinge so lekker soos ‘n rugga game
op ‘n plasma tv of ‘n cell phone frame
braai die vleisie van die laaste jag
want vandag gaan ons ‘n kiwi slag

as die bloed beginne kook
stuur ons piet van zyl weer oor

as die rand maar net ‘n bietjie sterker was
sou ek soontoe vlieg in economy klas
sit maar dstv aan vir ‘n maand of 2
laat hammie en vannesa ons die uitslag gee

as die ref beginne stook
stuur ons piet van zyl weer oor

ooo die lerre en die ozzie hul doen hul bes
en die all blacks laat ons lekker stress
maar ons bou mos manne uit bloubul vleis
met die ander spanne wat ook spiere wys


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...