lirik lagu aidam-john & lil' willy - hier by jou
(heruitvoering : lil’ w~lly)
“kykie uhm wil jy koffie hê?”
“nee? tee?”
“oja jy drink mosh nie tee nie”
“uhm wat…van? wat van ‘n soentjie?”
“ek wil vir jou soen”
“moenie vir my na jou w~ng wysie, ek wil nie jou w~ng soen nie”
“ek wil vir jou soen”
(vers 1 : aidam~john)
jys te spesiaal
tog so spesiaal vir my
sal nie mooier kry nie
sal nie beter kry as jy nie
ek en jy pas soos k~n~la en salaam meisie (oh woah)
ek sal by jou bly
by jou bly as jy vra
vra
(koor: aidam~john)
hier by jou!
kan ek my volle self wees
hier by jou!
sal ek my laaste gee
hier by jou!
eks lief vir jou
eks hier vir jou
vir jou (jou)
vir jou (jou)
(vеrs 2: lil w~lly)
soos emo adams
maak jy my famous
hulle soek vir ons
skuif die gordynе
ek is te suinig
wil nie jou deel nie (uh uh)
eks heeldag by jou
ek soek nie veel nie
want ek is al een wie sy by haar soek (yeah)
en sy is al een ek by my soek
maak my skaam
ek is rooi soos tamaties
ek is lief vir jou mammie (ma mamma)
soms wonder ek girl
hoe jy dit doen en reg kry want
[hier by jou!] (woah!!)
(koor: aidam~john)
hier by jou! (woah!!)
kan ek my volle self wees
hier by jou! (by jou)
sal ek my laaste gee
hier by jou!
eks lief vir jou (oooh woa)
eks hier vir jou (uu ooh)
vir jou (jou)
vir jou (jou)
(vers 3: lil’ w~lly )
hier by jou raas my dak, raas my dak
ek wil jou sien elke dag
en om jou is ek so gemaklik
ek dank jou ouers, jy’s my geluk
ons is liefde is vuurwarm soos ‘n jellyblik
heelnag wakker eet vir ons dik
heelnag wakker asof ons tik
elke sekonde is ‘n oomblik
elke sekonde is ‘n oomblik
en jy bring die beste ek navore
ek is verlief soos nooit tevore
jy bring geluk trug in die mode
wil jou beskryf ma daas te min woorde
en jou stem dit seën my ore
so sing vir my soos die kore
ek wil nêrens want…
(koor: aidam~john)
[hier by jou!] (woah!!)
kan ek my volle self wees
hier by jou!
sal ek my laaste gee
hier by jou! (hier by jou)
eks lief vir jou (vir jou)
eks hier vir jou (jou woah)
vir jou (jou)
vir jou (jou)
hier by jou! (by jou)
kan ek my volle self wees
hier by jou!
sal ek my laaste gee
hier by jou! (hier vir jou)
eks lief vir jou (oooh woa)
eks hier vir jou (hier vir jou)
vir jou (jou)
vir jou (jou)
(slot: aidam~john & lil’ w~lly)
ooooh woah
stayviral vir jou
(viral, viral, viral)
hoooh !
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu aleale dice - pa que quererte
- lirik lagu kohei japan - あの頃に戻れない (anokoro ni modorenai)
- lirik lagu gedz - undo
- lirik lagu shreya ghoshal & wajid - rangreli
- lirik lagu emm1tt - loner
- lirik lagu forsaken (christian) - carpe diem
- lirik lagu tom odell - the orchestra tunes up
- lirik lagu nix northwest - one way ticket
- lirik lagu alcohol funnycar - tumble down
- lirik lagu redlanilove - how much